Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
April 23, 2019ToekomsVenster: Die gelykenis van die boere en die wingerdWatter impak het die Evangelie op jou? Hoe het dit jou lewe verander?...more5minPlay
April 23, 2019ToekomsVenster: Die vraag oor Jesus se gesagPartykeer is stilbly ook ʼn antwoord....more5minPlay
April 18, 2019ToekomsVenster: Die vyeboom het verdroogIn stede van die gebruiklike “godsonmoontlik” sê eerder “God-moontlik” deur die geloof. Maak jou geloof prakties en energiek....more5minPlay
April 18, 2019ToekomsVenster: Ken jy die krag van gebed?Hoe lyk jou toewyding vandag? Waaroor gaan dit ten diepste? Watter rol en plek speel persoonlike toewyding in jou lewe? Ken jy die krag van gebed?...more5minPlay
April 17, 2019ToekomsVenster: Jesus vervloek die vyeboomHoe lyk dit vandag met ons lewens? Is daar vrug, oorvloedig en gepaste vrug aan ons?...more4minPlay
April 16, 2019ToekomsVenster: Geloof in aksieDis ʼn pragtige toneel wat hom hier voor ons oë afspeel. Die donkie wat reeds gereed staan om die Messias koning te vervoer, die mense wat in eerbetoon takkies afbreek, hul klere op die pad strooi en luidrugtig die Koning van Konings, afstammeling van koning Dawid verwelkom....more5minPlay
April 15, 2019ToekomsVenster: Roep jy totdat Hy hoor?Wat van jou? Is daar ʼn dringendheid in jou gees wanneer jy Jesus in besonder nodig het? Hoe beslis is jy dat Hy jou moet hoor en help? Roep jy totdat Hy hoor en van jou notisie neem?...more5minPlay
April 09, 2019ToekomsVenster: Die versoek van Jakobus en JohannesIs jy in ʼn magposisie? Hoe gebruik jy dit? Is jy ʼn dienaar?...more5minPlay
April 09, 2019ToekomsVenster: Vertrou die HereWeereens is die troos dat die Here goeie dinge vir ons in gedagte het. Vertrou die Here met vandag en môre. Hy is reeds daar....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.