Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
March 26, 2019ToekomsVenster: Die Koninkryk van GodDie opstanding van Jesus bevestig dat die Koninkryk inderdaad in Christus Jesus vergestalt word....more4minPlay
March 20, 2019ToekomsVenster: Die belydenis van PetrusWie sê julle is Ek? Een groter as Elia. Die Messias-koning, die kneg van die Here, die Spruit van Dawid, die Loot, Die Lam, die Here....more4minPlay
March 20, 2019ToekomsVenster: Die uitdaging van geestelike blindheidGod wil ons oë open sodat ons weer kan sien....more4minPlay
March 20, 2019ToekomsVenster: Die suurdeeg van die Fariseërs en HerodesDis geen wonder dat die Bybel sê, moenie die duiwel ʼn vatkans gee nie....more5minPlay
March 19, 2019ToekomsVenster: Die Fariseërs vra ’n wonderteken uit die hemelJesus se voorbeeld en opdragte is die teken....more4minPlay
March 15, 2019ToekomsVenster: Die tweede vermeerdering van die broodHerlewing is wanneer God se kinders weer honger word na Hom. Bid saam vir herlewing. Dis al wat Suid-Afrika kan red....more5minPlay
March 15, 2019ToekomsVenster: Jesus genees ’n doofstom manIs jy bereid om Jesus met jou en ander se genesing te vertrou?...more5minPlay
March 14, 2019ToekomsVenster: GeloofsvertroueMaak dissipels van alle nasies laat geen ruimte vir misverstand nie. Is jy daarmee besig?...more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.