Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
March 12, 2019ToekomsVenster: Leer Jesus weer persoonlik kenRaak tog weer halsoorkop verlief op Jesus. Dis net Hy en Hy alleen....more5minPlay
March 04, 2019ToekomsVenster: Jesus genees mense in die landstreek GennesaretHoe sal jy daaroor voel as ek jou vandag vertel dat Jesus waarskynlik onaansienlik, gewoon en onaantreklik was?...more5minPlay
March 04, 2019ToekomsVenster: Jesus loop op die seeJesus verdryf alle vrees. Hou op kla. Jesus bring vrede en verlossing. Jesus spreek ʼn woord en die wind bedaar....more5minPlay
March 04, 2019ToekomsVenster: Die eerste vermeerdering van die broodLeef jy met hierdie verwagting? Word jou tekort so oorweldigend dat al wat jy sien die krisis is of sien jy ook in jou uitdaging ʼn geleentheid dat God sy Naam kan groot maak?...more4minPlay
March 04, 2019ToekomsVenster: Die twaalf apostels kom terugNa alles, ʼn mens kan net gee wat jy ontvang het, in stilte ontvang het....more5minPlay
March 04, 2019ToekomsVenster: Die dood van Johannes die DoperDie Bybel sê ons moet stadig wees wanneer dit kom by beloftes maak aan God. Hy hou nie van oppervlakkige godsdienstigheid nie. Vertrou God eerder vir en in alles en leef elke dag dankbaar vir sy genade....more5minPlay
March 04, 2019ToekomsVenster: Verskillende menings oor JesusWat sê jy van Jesus? Wie is Jesus vir jou? Hoe getuig jou lewe en optrede van die belydenis wat jy nou net gemaak het?...more5minPlay
February 25, 2019ToekomsVenster: Jesus stuur die twaalf uitOns kan God met erkenning vertrou....more5minPlay
February 25, 2019ToekomsVenster: Jesus word in Nasaret verwerpVreemd hoedat ʼn mens die getuienis van ʼn vreemdeling eerder sal aanvaar as die van iemand wat aan jou bekend is....more5minPlay
February 25, 2019ToekomsVenster: Jesus is altyd betydsVoel jy somtyds dat Jesus onnodig lank draai? Jesus is altyd betyds, Hy is nooit laat nie. Moenie begin twyfel nie....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.