Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
April 09, 2019ToekomsVenster: Jesus seën die kindertjiesJesus sê leef onopgesmuk en braaf soos kinders....more4minPlay
April 08, 2019ToekomsVenster: ’n Gesprek oor egskeidingEgskeiding is ʼn hartseer werklikheid. Enersyds moet ʼn mens verkennend en onderskeidend vra waarom so baie huwelike in stormagtige vaarwaters beland?...more5minPlay
March 29, 2019ToekomsVenster: Sout en vrede“Julle moet werklik sout wees en in vrede met mekaar lewe.”...more5minPlay
March 29, 2019ToekomsVenster: Aanleiding tot afvalligheidVir Jesus offer ʼn mens alles op. Een voet in die wêreld en een in die Koninkryk van God werk nie....more4minPlay
March 29, 2019ToekomsVenster: 'Wie nie téén ons is nie, is vír ons'Eenheid en nederigheid is ʼn teken van geestelike volwassenheid. Strewe daarna....more3minPlay
March 28, 2019ToekomsVenster: Wie is die belangrikste?Kindertjies word nadergeroep. Hulle is die belangrikste in die Koninkryk. Hulle is pretensieloos en vertrou onvoorwaardelik. Hulle is tevrede met wat hulle het en word nie deur wêreldse oorwegings op sleeptou geneem nie....more4minPlay
March 28, 2019ToekomsVenster: Jesus kondig sy dood en opstanding aanDie dood kan Hom nie vashou nie. Hy is sterker as die dood. Hy is die lewe....more4minPlay
March 28, 2019ToekomsVenster: Jesus maak ’n seun gesondJesus hoor luister en gee om en vir die een wat glo kán alles....more6minPlay
March 28, 2019ToekomsVenster: Jesus se dood is nabyDie dissipels maak kennis met geestelike begrippe en gebeure waarvoor hulle nie gereed is nie. Nou praat Jesus van die opstanding uit die dood. Die dissipels redeneer onder mekaar sê die teks. Wat kan dit tog beteken? Nog sy dood nog sy opstanding maak enige sin....more4minPlay
March 26, 2019ToekomsVenster: Die verheerliking op die bergWanneer God Homself op Sion openbaar is daar manifestasies in die natuur. Aardbewings, donderslae, flitse. Die oomblik is te groot. Die ganse werklikheid kom ʼn beweging....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.