Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
May 07, 2019ToekomsVenster: Die profetiese rede; die koms van die Seun van die mensGod se hand van versoening en vrede is ook nou na elkeen uitgesteek....more5minPlay
May 07, 2019ToekomsVenster: Die profetiese rede; die groot verdrukkingOns mag nie moedeloos word nie. Wie volhard tot die einde toe sal gered word....more5minPlay
May 02, 2019ToekomsVenster: Die profetiese rede; rampe en vervolgingOns mag nie moedeloos word nie, nog minder lui en traak-my-nie-agtig. God se wêreld word algaande vernuwe totdat sy Koninkryk in volheid deurbreek....more5minPlay
May 02, 2019ToekomsVenster: Die profetiese red; die tempel sal afgebreek wordMaar die tempel sal herstel word wanneer die Seun van die mens die dood troef en daaruit opstaan. Dan word die heiligdom herstel en vervul dit sy ware funksie....more4minPlay
May 02, 2019ToekomsVenster: Die arm weduwee se gaweJy moet gee, sê die Bybel, soos jy in jou hart oortuig is. Laat die Gees jou hierin lei en weet dat wat vir God se werk gegee word nie sonder dividend na jou sal terugkom nie. Hy is getrou....more5minPlay
April 30, 2019ToekomsVenster: Jesus waarsku teen die skrifgeleerdesVergewe ons tog ons trots Here. Dis lelik en hoogmoedig....more5minPlay
April 29, 2019ToekomsVenster: Die vraag oor die seun van DawidWie en wat verteenwoordig Jesus in jou lewe?...more4minPlay
April 24, 2019ToekomsVenster: Die vraag oor die grootste gebod“Jy is nie ver van die Koninkryk van God nie," sê Jesus. Wat sou dan kort? Wat moet die man nog doen? Ek vermoed Jesus wil sê, “nou moet jy dit doen ook. God bo alles liefhê en jou naaste soos jouself”....more4minPlay
April 24, 2019ToekomsVenster: Die vraag oor die opstanding uit die doodOns God is slimmer as al die redenasies van mense. Prys sy Naam....more5minPlay
April 23, 2019ToekomsVenster: ’n Vraag oor belastingDaar is egter ook ʼn verpligting om God met alles te dien wat jy het. Christene moet ʼn sensitiwiteit toon wat hierdie sake betref, ook ʼn voorbeeld stel....more6minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.