Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
July 01, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe - wit, swart en grysSy Naam sluit die hemel, ook hier op aarde oop. Niks meer en niks minder nie. Dit plaas die dinge waaroor ons so oortuigend stry in perspektief....more4minPlay
July 01, 2019ToekomsVenster: Leer Hom loof vir ’n gelukkiger leweMag die Here ons help om die oë te vestig op Jesus, die begin en die voleinder van die geloof. Mag ons ons harte rig op die dinge wat daar bo is....more4minPlay
June 25, 2019ToekomsVenster: ’n Kolskoot vir 'n gelukkiger leweHoe lyk jou verhaal van voorbereiding? ʼn Mens is nooit daarmee klaar nie want doelwitte skuif en verbreed. Uiteindelik wil ons soos ons Mentor en Verlosser Jesus wees. Kan jy onderhoudend gesels oor die doelwit waarheen jy op weg is?...more3minPlay
June 25, 2019ToekomsVenster: Dit is nooit te laat nieDis nie te laat nie. Vandag kan betekenisvol wees....more3minPlay
June 25, 2019ToekomsVenster: Lewe in balans vir ’n gelukkiger leweJy sê daar is net 24 uur in ’n dag en jy is reg. Wat maak jy daarmee? Lewe in balans. Dit gaan verby....more4minPlay
June 21, 2019ToekomsVenster: Genoeg plek onder die sonDaar is plek vir ons almal onder God se son. Hy het ons na sy beeld en gelykenis gemaak. Help ander, veral hulle wat nie die geleenthede gehad het nie om hul uniekheid te ontdek en uit te leef....more4minPlay
June 21, 2019ToekomsVenster: Los die ongekontroleerde idealisme vir ’n gelukkiger leweHy belowe ons dat ons stormweer nie hoef te vrees nie. Hy is Immanuel, God met ons. Leef vandag voluit sy genade en voorsiening. Hy dra jou waar jou knieë knik....more4minPlay
June 19, 2019ToekomsVenster: Daag jou vrese uit vir ’n gelukkiger leweMoenie dat vrees jou oorweldig nie....more3minPlay
June 19, 2019ToekomsVenster: Versorg die tempelVandag wil ek bietjie gedagtes wissel oor ons liggame. God woon immers daar, sê die Bybel....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.