Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
August 12, 2019ToekomsVenster: Hy is die BeskermerJy kan Hom vandag vertrou met jou lewe. Hy sorg vir jou....more5minPlay
August 12, 2019ToekomsVenster: Hy is die AlfaIn die volgende weke gaan ons aan die hand van die alfabet nadink oor sommige karaktereienskappe van God. Kom skuif vandag onder hierdie genade sambreel in....more5minPlay
August 05, 2019ToekomsVenster: Jesus maak ons rustig“Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde."...more4minPlay
August 05, 2019ToekomsVenster: Is jou geloofslewe battery-aangedrewe?Ek herinner my aan drie items wat vir baie plesier sorg maar wat iets oor die geloofslewe te sê het....more4minPlay
August 05, 2019ToekomsVenster: Hande om mee diensbaar te weesDit is een van die vernaamste instrumente wat God aan ʼn mens gegee het om mee diensbaar te wees....more3minPlay
August 05, 2019ToekomsVenster: Ons vriendelike GodDit bly daarom ʼn lewenslange reis om die Here en sy bedoeling met ons beter te verstaan en te integreer....more4minPlay
August 05, 2019ToekomsVenster: Daar ís hoopDie belangrikste gawe wat ons aan mense kan gee is hoop....more4minPlay
July 30, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; elke treeElke tree gee Ek aan jou, sê die Here. Teen vanaand gaan jy heelwat hê om oor te gesels!...more3minPlay
July 30, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; nooit alleen nieBedink hierdie woorde vandag: Ek sal jou nie in die steek laat nie....more3minPlay
July 30, 2019ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; dis oneindigTerwyl ons saambid sê ek vir die Here dankie dat die Krag van die hemel nie gerantsoeneer na ons toe kom nie. Ons hoef dit nie in eenhede aan te koop nie en ons hoef ook nie bekommerd te wees dat die toevoer ons iewers in die steek gaan laat nie....more3minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.