Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.
June 10, 2019ToekomsVenster: Droom vir ’n gelukkiger leweDie Bybel sê immers ons is geskep om ons met die goeie besig te hou, om die Koninkryk op aarde momentum te gee, om genesing, troos, uitkoms en hoop te bring....more5minPlay
June 10, 2019ToekomsVenster: Omarm die lewe vir ’n gelukkiger leweOmarm die lewe as buitengewoon kosbaar. Ervaar die wonder van elke asemteug, beweging, gedagte en droom....more5minPlay
June 05, 2019ToekomsVenster: ’n Rede om bly te weesDaar is oorvloedige rede om bly te wees. Jesus het opgestaan....more5minPlay
June 05, 2019ToekomsVenster: Jesus se groot opdragHierdie woorde van Jesus word die “groot opdrag” genoem. Ons vind dit in verskillende vorme in al die Evangelies maar die saak staan vas, ons word geroep en uitgestuur. Hoe maak jy met die groot opdrag?...more4minPlay
June 05, 2019ToekomsVenster: Jesus verskyn na sy opstandingDaarmee het Jesus alle vooroordele en opskortinge wat deur die eeue vir vroue gegeld het, opgeskort....more6minPlay
June 05, 2019ToekomsVenster: Jesus het opgestaanDie hoop het nie getaan met die sterwe van Jesus nie....more5minPlay
June 03, 2019ToekomsVenster: Jesus word begraweGod is soewerein en Hy kan steeds die hardste hart verower....more4minPlay
May 30, 2019ToekomsVenster: Jesus word gekruisigHy bly in beheer. Hy is nie ʼn slagoffer nie. Hy kies om te betaal sodat ander gered kan word....more4minPlay
May 30, 2019ToekomsVenster: Die soldate bespot JesusPresies watter misdaad het Hy begaan dat van Hom ʼn voorbeeld gemaak moet word?...more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,012 episodes available.