Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
November 01, 2019ToekomsVenster: Speel in harmonieOns ken mekaar nie, dit geld waarskynlik selfs vir die mense wat rondom jou woon....more3minPlay
November 01, 2019ToekomsVenster: Is jy ook ’n klakous?Begin by lof aan die Here en net nou is jy in ʼn ander gemoedstemming....more3minPlay
November 01, 2019ToekomsVenster: Hierdie dag behoort aan die HereEk weet nie, maar Hy weet. Ek kan nie, maar Hy kan. Ek rus in Hom....more3minPlay
October 31, 2019ToekomsVenster: Daar is ’n juweel daarbinneWie in jou omgewing wag net om “ontdek” te word?...more4minPlay
October 30, 2019ToekomsVenster: Middernag en steeds wakkerIs dit amper middernag in jou situasie? Is jy by opgee en moed verloor se vlakte? Die uitkoms mag nader wees as wat jy dink....more3minPlay
October 29, 2019ToekomsVenster: Nooit so alleenKen jy die alleenheid waarvan die teksgedeelte praat? Immanuel. God met ons, en met jou....more3minPlay
October 29, 2019ToekomsVenster: Hoe ken mense jou?Ons leef in hierdie wêreld en ons name is nie onbelangrik nie. Ons name kry egter eers betekenis wanneer dit in die boek van die lewe opgeteken is. Tot dan is ons al ons wêreld se titels ten spyt, essensieel verlore en sonder ʼn toekoms....more4minPlay
October 24, 2019ToekomsVenster: Lof aan die KoningHulle bely dat genade nie vanselfsprekend is nie....more3minPlay
October 24, 2019ToekomsVenster: Is jy ook lewensmoeg?Diep asemhaal. God is hier teenwoordig. Laat ons biddend nader. Hier waar ons voor Hom vergader....more4minPlay
October 21, 2019ToekomsVenster: Die oortjies van die seekoeiDaar is goed waaroor gepraat moet word....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.