Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
February 25, 2020ToekomsVenster: Suiwer die lugChristene het nodig om Koninkryksmense te wees....more3minPlay
February 25, 2020ToekomsVenster: Jy is genoegGod gebruik geen bloudruk meer as een keer nie. Elke patroon is uniek en eenmalig en God droom oor elkeen van sy kinders....more4minPlay
February 20, 2020ToekomsVenster: Jou geveg maak ander seerDit is selfsugtig om weg te stap van die skade wat jou en my optrede aan ander veroorsaak. Mag ons met groter sensitiwiteit optree....more4minPlay
February 20, 2020ToekomsVenster: Wees versigtig vir jou eie hartWees gou om vry te spreek en te vergewe. Weier net om 'n slagoffer te wees. Kyk die lewe in die oë en bely wat God van jou sê....more4minPlay
February 19, 2020ToekomsVenster: Ons verhouding met GodEk het aan Hom bely dat ek nie sonder Hom kan lewe of kan sterwe nie. Ek is radikaal op Hom aangewese....more4minPlay
February 19, 2020ToekomsVenster: Jesus het die verskil kom maakOns kan met verwagting lewe en sterwe....more3minPlay
February 13, 2020ToekomsVenster: Jou tong is ook ’n vuurDat ons ʼn wag voor die mond nodig het is absoluut waar....more4minPlay
February 13, 2020ToekomsVenster: ’n Opdrag om na die aarde om te sienMag ons genade ontvang om dit wat ons ontvangs het, die mooi wêreld, met verantwoordelikheid op te pas....more4minPlay
February 11, 2020ToekomsVenster: God wil jou gebruikGod wil jou gebruik en gebed is ʼn uitnemende plek om te begin....more5minPlay
February 11, 2020ToekomsVenster: Laat die Gees jou gedrag bepaalNet die Here verander harte, myne ook. Christene leef anders en tree anders op. Kan ons mekaar leer verdra, liefhê selfs al het die persoon in die motor voor jou erg verbrou?...more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.