Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
April 21, 2020ToekomsVenster: Ontvang die seën"Die Here seën jou" is die gebed, kosbaar, onbegryplik waar....more4minPlay
April 20, 2020ToekomsVenster: HartsaluutDerhalwe groet ek jou met ʼn beweging na my hart, ʼn oop hand op my bors, hartstaal, ʼn hartsaluut, ʼn hartsverbintenis en verbondenheid. Die Here seën jou....more4minPlay
April 17, 2020ToekomsVenster: Die laaste vyand sal ook vernietig wordLeef terselfdertyd voluit....more3minPlay
April 16, 2020ToekomsVenster: Staan op uit jou negatiwiteitWaaruit moet jy vandag opstaan? Neem tyd en doen dit beredeneerd, ordelik en beslis. Terwyl jy die doeke van jou doodsbestaan oprol spreek jy die woorde uit: "Ook hiervoor het Jesus betaal. Ook hieroor het Hy die oorwinning behaal"....more4minPlay
April 14, 2020ToekomsVenster: Nog twee wekeDalk kan ons mekaar help? Oorweeg die volgende vyf vrae en probeer ʼn prentjie vorm van wat in jou gemoed aan die gebeur is....more5minPlay
April 14, 2020ToekomsVenster: God is steeds daar in donker daeIn Christus het daar genade gekom en wie hulle daarop beroep vind 'n liefdevolle God vol van begrip en deernis....more4minPlay
April 10, 2020ToekomsVenster: Kan ons anders dink oor Covid-19Mag jy vandag nuwe vrede vind in die wete dat Hy ons nie aan onsself en omstandighede oorlaat nie. Wees sterk. Moenie bang wees nie. Die Here is by jou....more4minPlay
April 10, 2020ToekomsVenster: Dit is volbringDie gebeure van hierdie naweek wek hoop, troos en bemoediging by aardelinge. Ons is nie alleen nie. In Christus is God Immanuel, met ons....more4minPlay
April 09, 2020ToekomsVenster: BlymoedigheidDie Here is (nog altyd, onvoorwaardelik, onvergelykbaar, sonder skroom of aarseling) lief vir jou!...more4minPlay
April 08, 2020ToekomsVenster: Kyk na BoIs jy ook moeg van ’n val en opstaan lewe? Sê dit vir die Here. Vra dat sy Heilige Gees jou vervul en toerus....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.