Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.
June 30, 2020ToekomsVenster: Hy is die begin en die eindeHy omvou ons, beskerm en versorg ons....more3minPlay
June 29, 2020ToekomsVenster: 'Laat daar lig wees'Jou lewe en omstandighede mag vandag aan tye voor God se skepping herinner. Skep moed, die Here is steeds op die troon. Hy sal sy werk in jou voortsit en afhandel....more3minPlay
June 26, 2020ToekomsVenster: Jesus pas sy skape opMag jy vandag ervaar hoe die Herder jou versorg en beskerm....more4minPlay
June 25, 2020ToekomsVenster: God maak klaar wat Hy begin hetWat Hy begin het, maak Hy klaar, ook wat my lewe betref....more4minPlay
June 24, 2020ToekomsVenster: Geloof, hoop en liefdeDie vraag is dus hoe konkreet ons geloof, hoop en liefde is? Vat dit iewers grond en maak dit 'n verskil?...more4minPlay
June 22, 2020ToekomsVenster: Geluk kom van GodGeluk lê binne jou, dit is ʼn innerlike stabiliteit wat kom in en met die wete dat elke haar getel is, my lewensdae opgeskrywe is, God my by die naam ken, ʼn wonderlike plan vir my lewe het en Immanuel, God met ons is en bly....more4minPlay
June 19, 2020ToekomsVenster: Vrugte wat houOns is gered om ons te wy aan die goeie werke waarvoor God ons bestem, het leer Romeine ons....more4minPlay
June 19, 2020ToekomsVenster: Alles vir UGod verstaan, gee om en is lankmoedig en geduldig met elkeen van ons....more4minPlay
June 18, 2020ToekomsVenster: Die omvang van God se liefdeMag hierdie teksverse jou vandag troos en bemoedig....more3minPlay
June 17, 2020ToekomsVenster: Gebed en die krag van GodHoe dikwels het ek en jy al gesê nou kan ek nie meer nie?...more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,097 episodes available.