Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,002 episodes available.
August 05, 2025ToekomsVenster | Vier fees want die Here is goedGod is in beheer. Jy verstaan dalk nie alles nie, maar Hy gee meer om vir mense as wat jy ooit kan. Hy is getrou....more4minPlay
August 04, 2025ToekomsVenster | Vertrou God, vertrou die prosesWat vra jy tans van die Here? Hoe lank wag jy al vir ʼn antwoord?...more5minPlay
July 28, 2025ToekomsVenster | Hoe gaan dit ‘regtig’ met jou?As dit regtig goed gaan, is ek saam met jou bly. As dit nie so goed gaan nie, bid ek dat die Here jou sal verras met Sy teenwoordigheid, troos, bemoediging en krag....more5minPlay
July 28, 2025ToekomsVenster | Die geestelike lewe is ʼn reis met GodHy los jou nie. Niemand kan jou uit Sy hand ruk nie. Soms wil jy los, ontspan; Hy hou jou vas. Beter as jou vashou....more6minPlay
July 28, 2025ToekomsVenster | Kennis van die Woord is kragMaak die Bybel, God se Woord in mensetaal, deel van jou daaglikse ervaring....more6minPlay
July 28, 2025ToekomsVenster | God se teenwoordigheid in ons lewensDis nodig dat ons die beloftes van Sy Woord opnuut vashou. Beloftes soos: “Vir hulle wat God liefhet, werk alles ten goede” en “Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie.”...more5minPlay
July 28, 2025ToekomsVenster | ʼn Persoonlike verhouding met GodOns hoef nie te presteer nie. Ons hoef Hom nie te beïndruk nie. Ons kan net by Hom tuiskom....more6minPlay
July 24, 2025ToekomsVenster | Leer, sorg, gaan, laat en behartigDade volg geloof, nie andersom nie. Dade is getuienis en dade is dissipelskap....more5minPlay
July 24, 2025ToekomsVenster | Wie leef in die ligJesus is die Lig van hierdie wêreld. Jy en ek is Ligdraers. Ons steek kerse van hoop op waar wanhoop seëvier....more5minPlay
July 23, 2025ToekomsVenster | Laat Sy lig skynDie teenwoordigheid, hulp en ondersteuning van God te midde van krisisse van allerlei aard is die hoop waaraan ons vashou....more6minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,002 episodes available.