Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,002 episodes available.
July 21, 2025ToekomsVenster | God is selfs in die donkerste uur by jouGod is groter as die nag in jou lewe en uiteindelik sal die dag weer seëvier....more4minPlay
July 21, 2025ToekomsVenster | ‘Laat daar lig wees’Ons sal nie bo ons kragte versoek word nie. God is daar....more5minPlay
July 14, 2025ToekomsVenster | Weet net dat God saam met jou op dié pad isEk wil vandag met jou ʼn gebed deel wat ek op Facebook raakgelees het....more6minPlay
July 14, 2025ToekomsVenster | Dít alles in net een leeftyd"Laat ons almal saam bid: “Maranatha, kom tog gou, Here Jesus.”...more7minPlay
July 14, 2025ToekomsVenster | Aangename woorde is soos heuningGod is tog hier by ons, Hy nooi ons tot in sy intieme teenwoordigheid. Hy reik sy hand van vriendskap uit na ons....more6minPlay
July 14, 2025ToekomsVenster | Integriteit en geloofwaardigheidMag hulle wat met ons veiligheid toevertrou word, integriteit aan die dag lê. Mag ons, wat aangewese is op beskerming, eweneens mense van en met integriteit wees....more5minPlay
July 14, 2025ToekomsVenster | Asseblief en dankieOns kan sonder God, sy Gees, sy Woord, liefde, getrouheid, sorg, omgee, deernis en genade niks doen nie....more4minPlay
July 07, 2025ToekomsVenster | Mag die Here ons harte veranderHoe dikwels word die liefde nie in die Bybel as voorwaarde én bewys van ʼn herstelde verhouding met God beskryf nie?...more5minPlay
July 07, 2025ToekomsVenster | Só werk genadeGenade kom juis na dié wat dit nodig het. Almal van ons leef uit God se genade....more5minPlay
July 07, 2025ToekomsVenster | Vry om te wees wie jy wil wees?Dit is ʼn groot vraag. Dalk moet jy dit vir jouself begin vra, want dit is nog nie te laat nie....more5minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,002 episodes available.