Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,002 episodes available.
June 23, 2025ToekomsVenster | Só kry ons deel aan JesusOns ken die verhaal: “Petrus, ek móét jou was, anders het jy geen deel aan my nie.” Die verhaal is bekend, maar waar laat die verhaal ons vandag?...more6minPlay
June 23, 2025ToekomsVenster | Só kry ons deel aan JesusOns ken die verhaal: “Petrus, ek móét jou was, anders het jy geen deel aan my nie.” Die verhaal is bekend, maar waar laat die verhaal ons vandag?...more6minPlay
June 23, 2025ToekomsVenster | Vir wie kies ek dan?God staan aan die kant van waarheid, van omgee, van sagte deernis en barmhartigheid....more5minPlay
June 18, 2025ToekomsVenster | God maak nie onderskeid nieImmers, sê die Bybel nie as een deel van die Liggaam swaarkry, kry almal swaar nie?...more6minPlay
June 18, 2025ToekomsVenster | Is dit dan God se wil?Hoe moet ons dan die wil van God verstaan en onder watter omstandighede kan ons wat gebeur as sy wil beskryf?...more5minPlay
June 17, 2025ToekomsVenster | Ons harte moet vernuweAs ek weer deur die Bybel blaai en die honderde tekste raak lees wat sê dat God omgee, liefhet, steeds op die troon is, met ons almal op pad is, begin die geloof weer opvlam....more5minPlay
June 13, 2025ToekomsVenster | Die rol van die vaderGod, deur sy Gees, wil pappas bemagtig, toerus en help. Sonder Hom sou ons die aftog blaas....more6minPlay
June 13, 2025ToekomsVenster | Is jou woorde altyd vriendelik?Ek wonder waarom dit soveel makliker is om negatief te wees as andersom?...more6minPlay
June 06, 2025ToekomsVenster | Om God se getuies te weesWat is jou getuienis? Wat beteken Jesus in jou lewe, en hoe het jy vrede met God gevind?...more8minPlay
June 06, 2025ToekomsVenster | ʼn Hedendaagse klaagliedDit kan tog nie so aangaan nie. Dit het tyd geword om te kla, by God te kla, en te pleit dat Hy in en deur sy kinders tussenbeide sal tree....more6minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,002 episodes available.