Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@... more
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,003 episodes available.
June 06, 2025ToekomsVenster | ʼn Hedendaagse klaagliedDit kan tog nie so aangaan nie. Dit het tyd geword om te kla, by God te kla, en te pleit dat Hy in en deur sy kinders tussenbeide sal tree....more6minPlay
June 06, 2025ToekomsVenster | Gaan enigiets verander?Die vraag wat in my hart leef, is die volgende: Wat gaan nou verander, of gaan alles dieselfde bly?...more5minPlay
June 06, 2025ToekomsVenster | Moenie wag vir die Heilige Gees nieDie Heilige Gees is reeds by en in jou. Moenie wag vir Hom nie; Hy wag vir jou om te gaan doen waarvoor Hy jou bekwaam....more6minPlay
June 06, 2025ToekomsVenster | Is die Heilige Gees welkom in jou lewe?Hy het vir ons ʼn ander Voorspraak gestuur, maar wat doen ons ná Pinkster met daardie belofte?...more5minPlay
June 05, 2025ToekomsVenster | Die vrede wat Jesus geeNiks gaan my vrede roof nie. Ek gaan my vrede nie prysgee nie. As ek my vrede verloor, is ek dwalend en van balans af. Jesus in my vergestalt vrede....more5minPlay
June 05, 2025ToekomsVenster | Gewone mense maar buitengewone werke“Groter werke sal julle doen,” het Jesus gesê. Hoe is dit moontlik, en waarom leef so min gelowiges in daardie werklikheid? Ontdek die verrassende krag van die Heilige Gees in gewone mense se lewens....more4minPlay
June 04, 2025ToekomsVenster | Jesus is die wegbereiderHet jy God se uitnodiging al aanvaar?...more5minPlay
June 03, 2025ToekomsVenster | Tussen hemelvaart en wederkomsTereg sou ʼn mens kon vra: “Jesus, waarmee gaan U intussen besig wees?”. Jesus beantwoord dit met die bekende woorde wat by menige siek- en sterfbed gebid en gelees is: “Ek gaan om vir julle plek voor te berei”....more4minPlay
June 02, 2025ToekomsVenster | Troos vir tye van onsekerheidDit neem tyd, maar as jy fyn luister, sal jy hoor: “Moenie bang wees nie, Ek is by jou.”...more4minPlay
May 30, 2025ToekomsVenster | Lewe as ʼn Christen van Maandag tot SondagDié is nie ʼn swaarkry-lewe nie; dit is ʼn lewe van vreugde, maar ʼn vreugde wat gepaardgaan met verantwoordelikheid, hier en nou....more4minPlay
FAQs about ToekomsVenster:How many episodes does ToekomsVenster have?The podcast currently has 2,003 episodes available.