Tracey Lange is trots Afrikaans. Ek het hierdie week gaan inloer by die pragtige, Tracey Lange. Tracey is die aanbieder van Tussen ons op Kyknet en kie en ook BRAVO op Kyknet. Tracey het ook die grootste en gewildste radio program op KFM.