Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Wetenswaardighede oor Afrikaanse taalkunde en Afrikaans in die algemeen, asook voorlesings van VivA se blogs en rubrieke.... more
FAQs about VivA Afrikaans-joernaal:How many episodes does VivA Afrikaans-joernaal have?The podcast currently has 97 episodes available.
March 01, 2023Mag ek "hul" as 'n persoonlike voornaamwoord gebruik?In hierdie podsending word die alternatiewe vorm wat die persoonlike voornaamwoord "hulle" kan neem (naamlik "hul") onder die loep geneem. Taalonderrig Klaskamerhulpmiddels · VivA se webwerf...more4minPlay
June 22, 2022“Gee die Duiwel [en die digter] wat hom toekom” (Henry IV Part I)Vir die meeste mense is die blote naam “Shakespeare” genoeg om hulle hartkloppings te besorg. (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. “Gee die Duiwel [en die digter] wat hom toekom” (Henry IV Part I) · VivA se webwerf...more4minPlay
June 22, 2022Die peetkind wat in die wyk lêDie feit is, vertaalwerk doen jy in een rigting: in jou moedertaal in. (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. Die peetkind wat in die wyk lê · VivA se webwerf...more5minPlay
June 22, 2022AthloneOm te kan sien, om te kan lees, om te kan naslaan, om te kan vra... (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. Athlone · VivA se webwerf...more6minPlay
June 22, 2022Oor -krasieë en kloakeDie -krasieë en hul plek in die woordeboek. (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. Oor -krasieë en kloake · VivA se webwerf...more5minPlay
June 22, 2022Daai liederlike loef ...Sophia Kapp verklaar wat "'iemand die loef afsteek" werklik beteken? Voorgelees deur Karen Loots. Daai liederlike loef ... · VivA se webwerf...more5minPlay
June 22, 2022Op megafter se spoorWat is 'n megafter? Jana Luther spoor die leksikografie van ''megafter'' na.Voorgelees deur Karen Loots. Op megafter se spoor · VivA se webwerf...more7minPlay
June 03, 2022'n Ode aan die moederDie moeder is die bron, die oorsprong, die broeiplek, die ontluikplek. (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. 'n Ode aan die moeder · VivA se webwerf...more5minPlay
June 03, 2022Woorde wek, maar voorbeelde trekDit help nie ons verwag van ons kinders optrede, gedrag, gewoontes, lewenswyses, opvattings, uitkyke, insigte, beginsels en etiese kodes wat ons nie vir onsself aangekweek het nie. (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. Woorde wek, maar voorbeelde trek · VivA se webwerf...more5minPlay
June 03, 2022“Woorde is oorgehaalde pistole” – Jean-Paul SartreWoorde wat geweld aanwakker, toelaat en toesmeer. (Sophia Kapp)Voorgelees deur Karen Loots. “Woorde is oorgehaalde pistole” – Jean-Paul Sartre · VivA se webwerf...more8minPlay
FAQs about VivA Afrikaans-joernaal:How many episodes does VivA Afrikaans-joernaal have?The podcast currently has 97 episodes available.