VivA Afrikaans-joernaal

VivA Afrikaans-joernaal

By Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)EducationArtsLanguage Learning
Download on the App Store

VivA Afrikaans-joernaal episodes

  • Om 'n storie te maak
    As ʼn skrywer kry ʼn mens baie keer die vraag: Waar kry jy jou stories vandaan? (Sophia Kapp)
    Voorgelees deur Karen Loots. Om 'n storie te maak · VivA se webwerf
    6 min
  • Internasionale Moedertaaldag
    Onthou vandag, op hierdie dag, dat jou moedertaal jou trots mag en moet wees, dat jou hart daarvoor mag klop en dat jy hard mag werk om Afrikaans te beskerm en te bevorder. (Sophia Kapp)
    Voorgelees deur Karen Loots. Internasionale Moedertaaldag · VivA se webwerf
    4 min
  • Fopnuus
    Daar is niks snaaks, satiries, lighartig of eers aanvaarbaar aan fopnuus nie. (Sophia Kapp)
    Voorgelees deur Karen Loots. Fopnuus · VivA se webwerf
    5 min
  • Om oor taal te klets
    Hoekom word “awesome” nie opgeneem nie? Die reaksies op so ʼn vraag is voorspelbaar: “Ja, almal praat so” of “Nee, dit is aaklig”. (Sophia Kapp)
    Voorgelees deur Karen Loots. Om oor taal te klets · VivA se webwerf
    9 min
  • Slegte medisyne
    Sophia Kapp wonder waarom dit mense so kwaad maak wanneer hulle uitvind dat hulle 'n taalfout gemaak het.
    Voorgelees deur Karen Loots. Slegte medisyne · VivA se webwerf
    6 min
  • Die bulle se boeke
    Kyk, ek is bereid om oor baie beledigings my oë te rol en stil te bly, want nie alles is 'n oorlog werd nie, maar 'n taalbul was ek wragtig nog nooit. (Sophia Kapp)
    Voorgelees deur Karen Loots. Die bulle se boeke · VivA se webwerf
    9 min

About VivA Afrikaans-joernaal

From the publisher's feed

Wetenswaardighede oor Afrikaanse taalkunde en Afrikaans in die algemeen, asook voorlesings van VivA se blogs en rubrieke.