Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Vir Afrikaans Met Sezoe!:How many episodes does Vir Afrikaans Met Sezoe! have?The podcast currently has 7 episodes available.
February 24, 2020Tracey Lange is trots Afrikaans!Tracey Lange is trots Afrikaans. Ek het hierdie week gaan inloer by die pragtige, Tracey Lange. Tracey is die aanbieder van Tussen ons op Kyknet en kie en ook BRAVO op Kyknet. Tracey het ook die grootste en gewildste radio program op KFM....more7minPlay
February 15, 2020Voorlesing deur Shemoné!Shemoné Bokhary van die storietuin doen vir ons ń voorlesing! Bring jou kinders nader en luister na hierdie mooi storie....more9minPlay
February 09, 2020Taalmonument vier 45jaar!Die Taalmonument vier vanjaar hul 45ste bestaansjaar! Ek gesêls met Sybrandus van die ATM. Chareldine (VVA) en Lise Beyers (Paarl Post) stuur ook hul verjaarsdagwense vir die ATM!...more15minPlay
February 02, 2020Afrikaans en Nederlands(Kerrie en Borrie!)?Afrikaans en Nederlands! Ek gesêls hierdie week saam met Annie Burger van die Departement Afrikaans en Nederlands. Ons kyk na die oorsprong van Afrikaans. Giselle Botha vermaak ons met ń voorlesing - in Nederlands! Musiek word verskaf deur Bensound. Jy kan gerus gaan loer op www.bensound.com vir meer! Mooi week en lekker luister!...more14minPlay
January 23, 2020Lees Is ń #GEES @K@ WOORDFEES!♡Is die einde dalk naby vir gedrukte media? Ons fokus spesifiek op leesboeke hierdie week. Chareldine van die VVA en Shemoné aan die Weskus gee hul insae oor hierdie week sé boud op die spyskaart!...more15minPlay
January 13, 2020Jeug In AFRIKAANS.Lathan, Rodney en Zebulon van die Paarl gesels hierdie week oor hul doendinge in Afrikaans. Skakel elke week in vir vars en plaaslike stories in Afrikaans en vir Afrikaans!...more16minPlay
January 07, 2020Vir AFRIKAANS!Vir Afrikaans - jou weeklikse padkos of te wel potgooi saam met William Sezoe. Ek bring vir jou elke week iets vars oor Afrikaans en in Afrikaans. Ek voer onderhoude met finominale mense wat hul stories deel in Afrikaans. Ek bring ook vir jou die nuutste oor Afrikaans op die Universiteit van Stellenbosch - só hou dié spasie dop!...more14minPlay
FAQs about Vir Afrikaans Met Sezoe!:How many episodes does Vir Afrikaans Met Sezoe! have?The podcast currently has 7 episodes available.