Vir Afrikaans Met Sezoe!

Vir AFRIKAANS!


Listen Later

Vir Afrikaans - jou weeklikse padkos of te wel potgooi saam met William Sezoe. Ek bring vir jou elke week iets vars oor Afrikaans en in Afrikaans. Ek voer onderhoude met finominale mense wat hul stories deel in Afrikaans. Ek bring ook vir jou die nuutste oor Afrikaans op die Universiteit van Stellenbosch - só hou dié spasie dop!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Vir Afrikaans Met Sezoe!By William Sezoe


More shows like Vir Afrikaans Met Sezoe!

View all
VivA Afrikaans-joernaal by Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)

VivA Afrikaans-joernaal

2 Listeners