Ricus en Hammie se heel eerste gas op Twak Praat is Loskakel, Beesboer, Golf speler en knapse kerel Johan Goosen! Hy gesels oor sy pragvrou, Boerdery en waarmee hy homself besig as hy nie op die veld is nie. Kom gesels saam en leer die man beter ken!