“Hieroor het baie van sy dissipels omgedraai huis toe en nie meer saam met Hom gegaan nie. 67Toe vra Jesus vir die twaalf: “Wil julle nie ook weggaan nie?” (Joh 6:66-67) Die Here vra nie BAIE nie, Hy vra ALLES! Dissipelskap Wat gaan...
Die lewe van Moses Nuwe Hoofstukke Teks: Eks 2:23-25 God word nie geïntimideer deur my lewe, probleme of tekortkominge nie. Wanneer begin n nuwe hoofstuk: 1. Soms wanneer ek n bo-natuurlike ingryp beleef 2. Soms wanneer ek n groot...
Waarom is Dankbaarheid so belangrik: 1. Dit wys dat ek `n kind van die Here is 2. Dit fokus my aandag op God 3. Dit is `n geestelike antidepressant 4. Dit is wat God van my verwag Hoe wys ek dankbaarheid: 1. Deur om...
TEKS: Matt 22:34-40 1. Ons is `n GESIN: Ons is `n MEKAAR gemeente 2. Ons GROEI: Ons is `n dissipelskap gemeente 3. Ons HELP mekaar: Ons is `n Bedienende gemeente 4. Ons stel GOD eerste: Ons is `n Aanbiddende Gemeente 5. Ons WEN siele: Ons is...
About Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
From the publisher's feed
Tygerberg Gesinskerk se preke is prakties en relevant. Dit word weekliks opgedateer en kan gerus afgelaai of gedeel word. Besoek ons ook op YouTube om die preke te kyk.