Gen 2:18-24 / Efes 5:21-33 Die huwelik is: 1. Bedoel tussen 1 man en 1 vrou 2. Deur God ingestel 3. 'n Lewenslange verbintenis 4. 'n Parallel tussen Christus en die Kerk Spesifieke raad aan: 1. Ongetroudes: Soek 'n gelowige maat 2....
Hoofteks: Matt 6:16-24 / 1 Tim 6:2-11 Jesus kontrastreer 'n aardse fokus met 'n hemelse fokus. Hoe vermy ek die strik van geldgierigheid? 1. Ek moet besef dat alles wat ek het aan die Here behoort. 2. Ek moet nie opgee wat ek het om te kan...
1. Jy is 'n saad wat geplant is (Jer 1:5, Spr 3:5, Jes 43:4, Job 12:9-10) 2. Waar-in en in Wie is jy gewortel (Kol 2:6-7, Rom 11:16, Ps 25:1-6) 3. Jy groei in 'n unieke, spesiale en spesifieke boom (Ps 139:13-18, Ef 12:10) 4. Wat gebeur as...
Hoe kan ek die beste maak van my tyd hier op aarde?
1. Soek die Here
2. Draai weg van 'n nuttelose lewe
3. Herstel jou fokus
4. Koop die tyd uit
32 min
About Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
From the publisher's feed
Tygerberg Gesinskerk se preke is prakties en relevant. Dit word weekliks opgedateer en kan gerus afgelaai of gedeel word. Besoek ons ook op YouTube om die preke te kyk.