3 Vrae wat ons moet antwoord: 1. Wat is geloof (Hebr 11:1) 2. Waar kry ek geloof (2 Kor. 4:13 / Rom 10:17) 3. Wat is die impak van my geloof (Rom 10:5-17) Impak #1: Redding (v9) Impak #2: Vryspraak (Rom 4:5) Impak #3: Sekerheid (v11) Impak...
Hoofteks: 2 Tim 3:10-17 Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek, sodat die man [en vrou] wat in diens van God staan,...
5 Solas 5 Ononderhandelbares vir die Geloof TEKS: Judas 17 - 25 1. Sola Scriptura – Die Woord Alleen 2. Solus Christus - Deur Christus Alleen 3. Sola Gratia – Deur Genade Alleen 4. Sola Fide – Deur Geloof Alleen ...
Ons gemeente is `n Gesin Ons is die huisgesin van God Hoofteks: Efes. 2:11-19 / 1 Joh. 5:1 / Matt. 7:9-11 1. Ons het almal dieselfde Vader 2. Ons is almal deel van dieselfde Gesin 3. Ons is almal onder dieselfde Huisreëls 4. ...
Vertrekpunt: Die liggaam van Christus is God se liggaam Hoofteks: Vrae oor die kinders van God as liggaam van Christus: Vraag 1: Hoe word ek deel van die liggaam van Christus? Vraag 2: Wat is die doel? Vraag 3: Wat is die wese van die liggaam...
My verlede kan my terughou op drie manier: 1. Ek is trots op my verlede 2. Ek kry skaam oor my verlede 3. Ek verlang na die goeie ou dae Breek los van die dinge wat jou terug hou: Deel 1 - Proses: Maak los van die verlede Deel 2 - Proses:...
33 min
About Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
From the publisher's feed
Tygerberg Gesinskerk se preke is prakties en relevant. Dit word weekliks opgedateer en kan gerus afgelaai of gedeel word. Besoek ons ook op YouTube om die preke te kyk.