Laat ons nie val in versoeking nie, maar red ons van die Duiwel se strik. Hierdie frase is in die Onse Vader om vir ons te wys dat: 1. God is nie die bron van ons sonde nie (Jak 1:12-15) 2. Oorwinning kan hê oor versoeking (1 Kor 10:13) 3....
Hoof-teks: Matt 6:5-15 / 1 Tim 6:3-10 1. ONTSPAN! Die Here weet wat jy nodig het. Matt 6:8 2. VERTROU! Hy is 'n goeie Vader wat goeie geskenke gee. Matt 7:9-11 3. VRA! Maak al jou begeertes aan die Here bekend. Fil 4:6-7 4. WERK!...
TEKS: Matt 6: 5 – 15 en Jak 4: 13 – 17 en Matt 26: 36 – 45 Hoe doen ek die wil van die Here? Hoe bid ek die wil van die Here? 1) Ek vertrou die Here “Beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God,...
Onse Vader "Laat u koningkryk kom..." Hoof-teks: Matt 6:5-15 / Luk 13:18-22 God se Koninkryk: HEERSKAPPY en EWIGE WONING 5 Vrae oor die Koningkryk wanneer ek bid: 1. BEKERING: Is ek reg om die Here te ontmoet? Matt 4:17 2....
Geheilig: afgesonder;verhef Naam: Alles wie en wat iemand is 1. God se gesag word erken wanneer … Ons Sy Woord eer Psa 138:1-2 1. 2. God se posisie word geeër wanneer … Ons gehoorsaam aan Hom lewe Psa 119:9-16 ...
Here leer ons bid Hoof-teks: Matt 6:5-15 3 Groot Struikelblokke: 1. Ek is nie 'n kind van die Here nie. -Joh 14:6-7 2. Daar is sonde in my lewe. -Jes 59:1-2 3. Ek bid verkeerd. -Jak 4:2-4 4 Groot Wenke: 1. Besef - Jy kan bid! -Matt 6:6 ...
41 min
About Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
From the publisher's feed
Tygerberg Gesinskerk se preke is prakties en relevant. Dit word weekliks opgedateer en kan gerus afgelaai of gedeel word. Besoek ons ook op YouTube om die preke te kyk.