
Sign up to save your podcasts
Or


Haar hande langs haar sye, sy kon hom nie in die oë kyk nie!!
Ons gaan die world cup kyk in Spain, dan Miami toe, dan Norway toe, dan trek ons Brazil toe! EXCITING!
Hierdie week raak dinge baie weird 😂 Ons praat oor FETISHES, toets mekaar met ’n FAMILIE-QUIZ, en natuurlik raak ons vasgevang in ’n paar FOOTBALL dinge. ⚽
Kort Mense Kan Ook Suksesvol Wees! Hulle droom ook, hulle gaan ook na shows toe!
Van warm cheese grillers, na Harry Potter en uiteindelik Gold Reef City... want natuurlik maak dit sin. 🤷♂️🎢
As jy melk bygooi, is dit dan pap?Het coco-pops skulpie pap?Is original kaasmeer beter?Het slange tande?
From the publisher's feed