Vers en Klank

Vers en klank 16 November 2021


Listen Later

Petrus du Preez lees gedigte voor uit die Vlaamse digter, Eddy van Vliet, se bundel Na die wette van afskeid en herfs, in Afrikaans vertaal deur Daniel Hugo. "Van Vliet is een van die kragtigste stemme in die Nederlandse digkuns van ná die Tweede Wêreldoorlog. Sy gedigte word gekenmerk deur universele temas soos die liefde en dood. Sy gedigte is intens outobiografies, veral ten opsigte van die afwesige vader. Die digter is ’n romantiese genealoog wat diep put uit ’n veelbewoë lewe, maar hy bly weerbaar met ironie en selfrelativering." – Yves T’Sjoen (Universiteit Gent)
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Vers en KlankBy RSG


More shows like Vers en Klank

View all
Radioteater by RSG

Radioteater

0 Listeners