Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Vers en Klank:How many episodes does Vers en Klank have?The podcast currently has 721 episodes available.
June 11, 201311 Jun 2013NP van Wyk is 107 jaar gelede op Sutherland gebore. Om sy geboortedag te vier, lees Van Wyk Louw en Anna Neethling-Pohl drie uittreksels uit Raka....more25minPlay
May 14, 201314 May 2013Daniel Hugo lees en bespreek verse van Alfred Schaffer uit sy nuwe bundel KOM IN, DIT VRIES DAARBUITE. Hugo het ook hierdie verse van Schaffer vertaal....more26minPlay
April 30, 201330 Apr 2013Johann Nel lees verse van Phil du Plessis uit sy bundel ENGEL UIT DIE PARADYS....more26minPlay
April 23, 201323 Apr 2013Daniel Hugo lees gedigte uit Hennie Nortje se bundel, IN DIE SKADU VAN SOVEEL BOME, wat die Eugene Marais-prys gewen het....more24minPlay
April 09, 20139 Apr 2013Margot Luyt speel toonsettings van verskeie digters se verse....more27minPlay
FAQs about Vers en Klank:How many episodes does Vers en Klank have?The podcast currently has 721 episodes available.