Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
October 01, 20131 Oct 2013Margot Luyt en Neels Coetzee lees drie humoristiese verse, TOE DIE WÊRELD NOG JONK WAS, KLAAS GESWIN…25 minPlay
September 10, 201310 Sep 2013Wilna Stockenström het vanjaar 80 jaar oud geword. Johann Nel en Margot Luyt lees van haar gedigte.26 minPlay
August 20, 201320 Aug 2013“Ouers is nie gemaak om hulle kinders te begrawe nie,” hoor ons so dikwels. Die program word gewy aan die pyn en lyding van dié wat kinders, kleinkinders, broers, suster, niggies, neefs of jong vriende aan die dood moes afstaan.24 minPlay
July 30, 201330 Jul 2013Adam Small lees MADIBA 95, 'n gedig wat hy geskryf het ter viering van Nelson Mandela se verjaarsdag.22 minPlay