Lukas 5:1-11, nadat Jesus sy dissipels en die skare geleer het, is hulle gevra om die Here wie oorvloed belowe te volg, dan sal hulle vissers van mense wees. Na alles wat ons gehoor het die jaar as Florianville, moet ons weereens volg sodat Jesus ons vissers van mense kan maak.