Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about VGKerk Florianville Church:How many episodes does VGKerk Florianville Church have?The podcast currently has 407 episodes available.
March 31, 2022Dag 31/40, Vrydag Oordenking2 Samuel 5, Psalm 23. Dawid is nou heerser oor totale Israel. Sal hy nou sy mag misbruik? Sy roeping is tot herder-koning, en dit leef hy uit....more14minPlay
March 30, 2022Dag 30/40. Donderdag Oordenking2 Samuel 2-4. Dawid word koning van Juda. Abner en Joab se knoeiery word die agtergrond van Dawid se koninkskap. Sal hy meegaan of steeds die weg van die Here volg....more16minPlay
March 30, 2022Dag 29/40 Woensdag Oordenking2 Samuel 1:17-27. Dawid verneem dat Saul en Jonatan gesterf het. Hy treur nou oor die dood van sy geliefdes....more17minPlay
March 28, 2022Dag 28/40 Dinsdag OordenkingMatteus 25:37-40, met die laaste oordeel sal die vraag vir deel wees van die nuwe koninkryk, die vraag oor liefde, barmhartigheid wees....more13minPlay
March 27, 2022Dag 27/40. Maandag OordenkingPsalm 36. Die kosbare trou van die Here maak die verskil, tussen ‘n goddelose lewe en ‘n gelowige lewe....more12minPlay
March 27, 2022Dag 26/40, Sondag Erediens1 Samuel 30. In moeilike omstandighede vind Dawid krag en insig by die Here, maak dit van hom n ware omgee mens. By Besor spruit vind ons die evangelie....more16minPlay
March 24, 2022Dag 24/40 Vrydag OordenkingEfesiers 2:10. Ons is die Here se mooi skepping....more12minPlay
March 23, 2022Dag 23/40 Donderdag oordenkingPsalm 14. Dwaasheid is om te lewe sonder die Here. Om die Here te dien dit is wysheid. Almal dwaal egter af en dis slegs Jesus wat ons dwaasheid in wysheid kan verander, in liefde kan verander....more12minPlay
March 23, 202222/40 Dae, Biduur1 Samuel 25. Dawid en Abigajil. Die skone Abigajil herinner Dawid aan wie hy is en dat hy n fout sal begaan om hom op Nabal te wreek. Dawid ontdek weer sy roeping en sy Here....more17minPlay
FAQs about VGKerk Florianville Church:How many episodes does VGKerk Florianville Church have?The podcast currently has 407 episodes available.