Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about VGKerk Florianville Church:How many episodes does VGKerk Florianville Church have?The podcast currently has 407 episodes available.
March 21, 2022Dag 21/40 Dinsdag OordenkingPsalm 55:5-9, 13-15. 2 Samuel 18:33. Ons ervaar Dawid se gebrokenheid wanneer ander hom verraai. Tog vind hy gebed, raak weer nederig en handel in liefde....more14minPlay
March 19, 2022Dag 19/40 Sondag Erediens1 Samuel 27. Dawid tussen die filistyne in Siklag. Tog laat vaar die Here nie sy plan met Dawid nie, God sorg vir Dawid in die vreemde....more20minPlay
March 18, 202218/40 Dae Examen RefleksieOp soek na die beweging van die Heilige Gees in ons lewens....more13minPlay
March 17, 2022Dag 17/40, Vrydag OordenkingMatteus 4:1-11 Jesus se versoeking in die woestyn...more15minPlay
March 16, 2022Dag 16/40. Donderdag oordenkingPsalm 57. Dawid se keuse is om skuiling by die Here te vind. Dit verskaf hom onuitspreeklike blydskap ten spyte van sy omstandighede....more10minPlay
March 16, 2022Dag 15/40 Biduur1 Samuel 24, 26:7-12 Dawid se wildernis stories waarin hy Saul se lewe spaar....more16minPlay
March 14, 202214/40 Dae, Dinsdag oordenkingPsalm 52. Doëg se dade word skerp veroordeel en God word verheerlik vir sy sorg en goedheid....more13minPlay
March 13, 202213/40 Dae. Maandag oordenkingMatteus 12:1-8 Jesus is Heer oor die sabbat. Die heilige dinge is in diens van die mens....more11minPlay
March 12, 2022Erediens Dag 12/401Samuel 21,22. Dawid en Doëg in die tempel. Dawid is desperaat en honger, as hy vertrek van die heiligdom het hy alles wat hy nodig het vir sy reis verder. Doëg verlaat die tempel, en dien steeds homself, die gevolge hiervan is tragies....more19minPlay
FAQs about VGKerk Florianville Church:How many episodes does VGKerk Florianville Church have?The podcast currently has 407 episodes available.