Johannes 15:1-8. Ek is die druiwestok, julle die lote. Met die laaste uitspraak leer Jesus dat ons in hom moet bly, dis ‘n bevoorregte posisie, ons deel van God se volk, intiem verbind met Jesus. Sonder die verbintenis met Jesus is ons niks, dra ons geen vrug.