Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about VGKerk Florianville Church:How many episodes does VGKerk Florianville Church have?The podcast currently has 407 episodes available.
January 28, 2022Week van Gebed. Ek is… uitsprake van Jesus.Johannes 14:1-13 Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe. Jesus praat met sy dissipels, dis die dag voor sy sterfte, Hy is die enigste weg vir ons in die wereld....more18minPlay
January 27, 2022Week van Gebed. Tema: Ek is… uitsprake van Jesus.Johannes 11:17-27 Ek is die opstanding en die lewe. Jesus bring verlossing uit dood in die hede. Deur Sy sterfte en opstanding raak Jesus die opstanding en lewe vir almal wat dood in sy vele vorme ervaar....more19minPlay
January 26, 2022Week van Gebed- Ek is … uitsprake van Jesus.Johannes 10:11-18 Ek is die goeie Herder. Op grond van die Ou Testament en hoe Jesus handel met mense weet ons dat hy waarlik goeie Herder is. In besonder sien ons dit in sy gewilligheid om sy lewe af te lê vir sy skape. Ons leer dat Jesus ons ken, ons sy eie is, as sy eie moet ons hom ook ken....more18minPlay
January 25, 2022Week van Gebed 2022 deur ds. Mario Tema is: Ek is… uitsprake van Jesus.Johannes 10:1-10 ‘Ek is die Deur vir die skape’. Jesus wie Deur en Deurwagter is laat ons in en hou ons veilig in sy kraal, geen bose kan ons bykom nie en niemand kan ons verhinder om in te gaan nie. Tweedens laat die Deur ons ook uit en word ons gestuurdes want Jesus wil almal binne hê....more17minPlay
January 24, 2022Week van Gebed 24 Jan. 2022Joh. 8:12-20 “Ek is die Lig vir die wêreld” Jesus help ons om te verstaan wat dit beteken dat hy Lig is. Ons sien dit in hoe hy die vrou wat op owerspel betrap is hanteer maar ook hoe Jesus wie Lig is die skrifgeleerdes en fariseërs se motiewe belig....more16minPlay
January 23, 2022Erediens deur ds. MarioEksodus 3:23-15 en Johannes 6: 28-40. Tema: “Ek is..” Die erediens is ook die begin van ons week van gebed. Vir die week kyk ons na die ‘Ek is’ uitsprake van Jesus. Ons leer wie Jesus is sodat ons kan leer wie ons moet wees....more21minPlay
January 15, 2022Erediens deur oudl. Lareze PetersenPsalm 119:1-8; Psalm 37:3-5, 12,13 “Vertrou jou lewenspad aan die Here toe”...more14minPlay
FAQs about VGKerk Florianville Church:How many episodes does VGKerk Florianville Church have?The podcast currently has 407 episodes available.