Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about VGKerk Florianville Church:How many episodes does VGKerk Florianville Church have?The podcast currently has 364 episodes available.
March 30, 2025God hét… dit is alles die werk van God2 Korintiërs 5:16-21 Die volmaakte versoening wat vir my bewerk is deur Jesus Christus gee my ‘n vreugde en dankbaarheid. ...more16minPlay
March 09, 2025Koninkryk KeusesLukas 1:1-13 Jesus se versoeking in die woestyn en Sy voortdurende keuse om getrou te bly aan wie Hy is en aan wie Hy behoort. ...more18minPlay
March 05, 2025AswoensdagGenesis 3:19d en Matteus 6:1-6; 16-18Stof is jy en tot stof sal jy terugkeer. ...more16minPlay
February 16, 2025Die onpeilbare rykdom van ChristusLukas 5:1-11 Toe Petrus Jesus sien… hy sien meer as wat hy voorheen gesien het. ...more16minPlay
February 09, 2025Be the ChurchLukas 5:1-11, Hand. 9:1-2. Die Kerk van Christus is altyd op weg, agter Jesus aan, om te doen soos doen. ...more15minPlay
February 02, 2025Skat in Kleipotte2 Korintiërs 4:7-16 Ons dra die sterwe en ook opstanding in ons eie ligaam en lewe tot eer van die Here. ...more16minPlay
January 28, 2025‘Wil jy gesond word?’Johannes 5:1-17 Genesing by die bad van Betsata. ...more18minPlay
January 24, 2025God in my lag en in my seerMatt. 18:2-3; 2 Kor. 4:16-18 God in die gewone van my lag en seer. Tom Smith, Vind God in die gewone. Lux Verbi 2024...more18minPlay
January 23, 2025Roeping/Beroep is deel van ons geloofsleweKolossense 3:22-4:1 God in die gewone van werk. Die reeks kom vanuit die boek van Tom Smith, Vind God in die gewone. Lux Verbi 2024...more13minPlay
January 22, 2025Wat soek julle?Johannes 1:35-39 (1983 vertaling). God in die gewone van ons soektogte. Die volgende boek gebruik ons vir die reeks boodskappe: Tom Smith, Vind God in die gewone. Lux Verbi, 2024. ...more17minPlay
FAQs about VGKerk Florianville Church:How many episodes does VGKerk Florianville Church have?The podcast currently has 364 episodes available.