Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about VGKerk Florianville Church:How many episodes does VGKerk Florianville Church have?The podcast currently has 364 episodes available.
October 27, 2024Hervorming Sondag1Konings 12: 1-11. Die Woord is en bly n lig op ons pad. Koning Rehabeam in ons teks, Luther tydens reformasie, ons vandag is steeds opsoek na leiding vir ons lewe. Ons reformasie erfenis is dat ons die Bybel het as ons leefboek. ...more16minPlay
October 13, 2024Jesus, the Son of the living GodMark 12:41-44, 15:39. Today we are looking at the minor characters in Mark, ordinary people who truly sees and beliefs in Jesus. In spite of own personal fear, they are remarkable witnesses of who Jesus is. ...more14minPlay
October 06, 2024Volg My!Markus 10:17-22 vertel van die ryk man en sy vraag aan Jesus. Wat moet ons doen om nie bedroef weg te stap nie? ...more15minPlay
September 29, 2024Om te lewe is vir my ChristusFilippense 1:12-26 Paulus se verbintenis met Chistus in lewe en sterwe. ...more14minPlay
September 15, 2024A whole new world.Mark 1:9-15. Jesus announces the Kingdom of God. We are living in a new world, this we have to choose again and again. ...more14minPlay
September 01, 2024Verstaan u wat u lees?Handelinge 8:26-31 Ons kry verdere insig in die lees van die Bybel, deur die verhaal van Filippus en die Etiopiër. ...more16minPlay
August 25, 2024Bybel: Eet die WoordOpenbaring 10:8-11, op die Bybelsondag fokus ons op Bybel en die bekang daarvan vir ons lewe. ...more16minPlay
August 11, 2024Ons sien JesusLukas 16 vertel van die oneerlike bestuurder en ons sien Jesus se onbeskryflike ganade. ...more15minPlay
August 04, 2024To see JesusMessage from Luke 10:25-37 the Good Samaritan. Jesus: ‘n Naaste vir ons...more15minPlay
July 28, 2024Ons sien JesusMarkus 6:30-34; 53-56 Jesus se uitnodiging tot rus, maar om dit ervaar moet ons eers vir Jesus sien....more16minPlay
FAQs about VGKerk Florianville Church:How many episodes does VGKerk Florianville Church have?The podcast currently has 364 episodes available.