Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.... more
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.
June 30, 2020#3MinuteSelfhelp – Motivering Om Gedrag Te VeranderDaar is bewys dat waarskuwings en dreigemente ’n baie beperkte invloed het om mense se gedrag te verander. Dink byvoorbeeld aan die aanmaning op sigaretpakkies – Smoking kills. Skrik dit die rokers af? Nie vir ’n oomblik nie....more4minPlay
June 18, 2020Sessie 5: Onthou jou vorige suksesse en bereik selfs meerLyk ’n probleem onhanteerbaar en te groot om op te los? Onthou die tye toe jy soortgelyke struikelblokke oorkom het. Jy kan dit weer doen!...more6minPlay
June 18, 2020Sessie 4: Onthou die goeie tye, eerder as die slegtesPynlike ervarings word makliker as aangename ervarings herroep. Waak dus doelbewus daarteen dat negatiewe gedagtes nie jou lewe oorneem nie....more6minPlay
June 18, 2020Sessie 3: Geld kan nie geluk koop nieAl wat party mense het, is geld. Baie mense wag vir omstandighede om te verander voordat hulle gelukkig kan wees. Maar ware geluk kom van binne....more6minPlay
June 18, 2020Sessie 2: Droom groot en dink positiefJy kan jou brein nuut programmeer deur dankbaarheid. Dan fokus jy later outomaties op dit wat reg loop in jou lewe en is meer positief....more5minPlay
June 18, 2020Sessie 1: Verwag groot dinge en kry dit!As jy min verwag, is dit wat jy sal kry. As jy guns, geleenthede of ’n bevordering verwag, kan dit gebeur....more6minPlay
June 11, 2020Sessie 2: Mense is onvolmaak en sal jou altyd teleurstelSessie 2: Mense is onvolmaak en sal jou altyd teleurstel by Voelgoed Radio...more6minPlay
June 03, 2020[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Abraham En Sara Kry 'n Kind[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Abraham En Sara Kry 'n Kind by Voelgoed Radio...more2minPlay
May 29, 2020Minder Drama Met Jou KindOm ’n wag voor jou mond te plaas en nie te ontplof as jy kwaad word nie, is een van die belangrikste eienskappe van ’n suksesvolle volwassene....more5minPlay
May 20, 2020[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Abraham Luister Na God[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Abraham Luister Na God by Voelgoed Radio...more2minPlay
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.