Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.... more
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.
May 15, 2023Moeilike ekonomiese tye (Wouter Snyman)Dit is ’n uitdaging om stygende pryse te absorbeer en jou begroting te laat klop. Gelukkig is daar maniere om jou geld beter te bestuur as dit broekskeur gaan. ...more5minPlay
May 15, 2023Bestuur jou digitale bates (Wouter Snyman)Meer as die helfte van mense weet nie wat met hulle digitale bates gaan gebeur as hulle te sterwe kom nie. Dis belangrik om die sleutel tot jou digitale koninkryk aan te gee. ...more4minPlay
May 15, 2023Spaar op mediese koste (Wouter Snyman)Ek en jy het ’n goeie kans om baie oud te word, want talle mense leef vandag tot in hulle tagtigs. Begin sommer vandag om geld weg te sit vir mediese uitgawes vir eendag... ...more4minPlay
May 15, 2023Roetine kweek orde en karakter (Lizanne du Plessis)Dis gewone take soos tande borsel en huiswerk doen wat ’n ma grys hare gee as Boeta bly uitstel, veral as almal in die huis ’n bedrywige program het. ...more2minPlay
May 15, 2023Die wonder van goeie tydsbestuur (Lizanne du Plessis)Almal jaag daarna, maar niemand kan dit vang nie. Tyd wag immers vir niemand nie. Leer jou kind vroeg reeds om tyd reg te bestee. ...more4minPlay
May 15, 2023Help! My kinders verskil (Lizanne du Plessis)Net een deksel pas perfek op een spesifieke pot, ongeag hoe hard jy druk of hoe eenders die deksels lyk. Dieselfde is waar van ons kinders. ...more3minPlay
May 15, 2023Het jy en jou man mekaar ontgroei? (Gretha Wiid)Ek weet ek het op ons troudag ’n belofte aan my man afgelê. Deesdae sien ek egter net nie meer kans nie. Ons het niks meer gemeen nie. Om te skei lyk na die enigste oplossing. ...more5minPlay
May 15, 2023Wees dankbaar en tevrede_Lynette BeerLynette - Om dankbaar en vergenoegd te wees_oudio...more4minPlay
May 15, 2023“Help! Skuld verwoes my huwelik!” (Gretha Wiid)Onder talle egpare is dit ’n oorlogsverklaring wanneer skuld ter sprake kom. rusies gaan meestal oor die een se spandabelrigheid en die ander een se suinigheid. ...more5minPlay
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.