Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.... more
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.
May 15, 2023Leef met ’n verwagting_Lynette Beer1. Lynette - Leef met ’n verwagting_oudio...more4minPlay
May 15, 2023Deur werklik te luister dien jy jou maat in liefde (Gretha Wiid)Die huwelik is soos ’n legkaart met honderde stukkies. Een stuk wat die hele prentjie kan bederf, is destruktiewe kommunikasie. Ons weet mos hoe belangrik dit is om dinge uit te praat, of hoe? ...more6minPlay
May 15, 2023Rig jou gedagtes op Hom (Liesel Krause-Wiid)Wees versigtig wat jy dink, want dit kan fisies nadelig wees vir jou. Spreuke 27:19 sê: Soos jou gesig weerkaats in water, so wys iemand se hart wat in hom aangaan. ...more5minPlay
May 15, 2023Vergifnis is ’n keuse! (Liesel Krause-Wiid)Bitterheid en onvergewensgesindheid steel by jou... Dit beroof jou van vreugde en lewenslus en strem jou geestelike groei. Dit kan jou lewe en gedagtes oorneem. ...more5minPlay
May 15, 2023God wil jou gebruik! (Liesel Krause-Wiid)Wil jy graag ’n verskil maak vandag, maar jy wonder: Waar begin ek? Jy is presies waar jy moet wees om iemand se dag op te vrolik. ’n Opregte glimlag van omgee is halfpad daar! ...more5minPlay
May 15, 2023Ware vriendskap word nie gekoop nieStruikelblokke kan ons maklik pootjie. Dit steel ons lewensvreugde. Nogtans kan jy kies om op te staan en dit as ’n geleentheid vir groei te gebruik. ...more4minPlay
May 15, 2023Leer mense regtig kenElke mens verdien respek. Niemand is gemaak om ’n vloerlap te wees nie. En die lewe is te kort om oor alles ’n pity party te hou. ...more6minPlay
May 15, 2023Lag maak die lewe lekkerEmosionele intelligensie beteken eintlik net dat jy tussen die reëls kan lees. Jy weet wat om met wie te doen en wanneer om dit te doen. ...more5minPlay
May 11, 2023Moenie hare in die hande sit nie_Minette VisserMoenie hare in die hande sit nie_Minette Visser...more5minPlay
May 11, 2023’n Netwerk kan ’n suksesvolle loopbaan waarborg_Rhona Erasmus’n Netwerk kan ’n suksesvolle loopbaan waarborg_Rhona Erasmus...more6minPlay
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.