Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.... more
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.
August 24, 2022STAP 8 - Kom tot bedaring net waar jy isSoms raak die lewe net te oorweldigend. Druk dan die pause-knoppie en kom vir ’n oomblik tot bedaring. Haal diep asem, kom tot verhaal en fokus op Goddelike vrede en teenwoordigheid.Luister na die oudio van Almarie du Preez, sangeres en radio-omroeper....more6minPlay
August 24, 2022STAP 7 - Besef hoe afhanklik jy isSoms fluister die Vader in jou oor en soms praat Hy hard. Dit is nodig om jou eie waarde – maar ook dat jy van Hom afhanklik is – te besef. Word ontvanklik vir boodskappe.Luister na die oudio van Leandra Foster, sangeres en motiveringspreker....more6minPlay
August 24, 2022STAP 6 - Lewe jou beste lewe moontlik!Rig jou hele wese daarop in om so betekenisvol as moontlik te lewe. Dan kan jy bykans elke oomblik gevul met uitdagings tussen waar jy staan en dit waarvoor jy leef, oorkom. Koester elke oomblik; leef doelgerig en toegewyd.Luister na die oudio van Alta Strauss, radio-omroeper en motiveringspreker....more5minPlay
August 24, 2022STAP 5 - Gee jou besige skedule aan die Gees oorDie probleem is nie dat ons baie het om te doen nie, maar dat ons te véél wil doen. Sonde en besig-wees verbreek al ons verbintenisse. Bou hulle weer op deur jou skedule om te bou.Luister na die oudio van Leandie Lombaard Bräsler, sangeres en Bestuurder: Jeugleierskap, Afriforum....more6minPlay
August 24, 2022STAP 4 - Doen moeite - stilword is jou tyd werdDie vraag is nie of jy gered is nie, want daardie antwoord is aan die Kruis bevestig. Die vraag is of jy met jou tyd wys dat jy Hom liefhet soos jy moet. Doen die moeite: Op jou reistog saam met Hom is daar altyd iets nuuts wat jy van God gaan leer en ontdek.Luister na die oudio van Tersia Gouws, skrywer en kommunikasiespesialis....more7minPlay
August 24, 2022STAP 3 - Roep na Hom - Hy sal jou hoorAs ons ons hoop vestig op God se belofte vir beter dinge en Sy liefdevolle versorging, beteken dit nie dat ons nié deur moeilike tye sal gaan nie. Dit beteken wel dat Hy jou hoor roep in jou nood.Luister na die oudio van Carly van der Vyver, senior pastoor van ACTS 29 The Movement....more5minPlay
August 24, 2022STAP 2 - Glo dit: God wíl jou beter leer kenHunker jy daarna om nader aan God te leef en om daagliks Sy teenwoordigheid meer tasbaar te ervaar? Dit is God se grootste begeerte dat ons Hom beter leer ken en nader aan Hom groei.Luister na die oudio van Liesel Krause-Wiid, predikant, sakevrou en skrywer....more6minPlay
August 24, 2022STAP 1 - Fokus meer op dit wat belangrik isDie hedendaagse leefstyl is nie sonde nie. Maar dit is belangrik om verantwoording te doen: Maak jy werklik tyd vir God? Waaraan dink jy? Waaroor bid en praat jy? Wat doen jy met meeste van jou tyd?Luister na die oudio van Karien Basson, Redakteur van Vroue wat Glo....more7minPlay
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.