
Sign up to save your podcasts
Or


Jy is dalk gebroke, maar waaraan jy kan vashou, is dat jy nooit op ’n punt is waar jy nie herstel kan word nie. Jy kan nuut begin, dinge kan beter word as wat jy ooit kon droom. Bedieningsleier by Doxa Deo, Suné-Charì Sutton, deel hierdie hoop by die Vroue wat Glo-retreat.
God begeer om ons elkeen heel te maak - Melissa van Biljon
God maak gesond as ons dit toelaat - Liesel Krause-Wiid
From the publisher's feed