
Sign up to save your podcasts
Or


Die een of ander tyd is daar’n dimensie van elke mens se bestaan wat verwond word en heling nodig het. Leraar MELISSA VAN BILJON, spreker by die Vroue wat Glo-retreat, sê dat hierdie wonde kan tog die weg na heelheid, genesing, groei en ’n nuwe begin baan.
God maak gesond as ons dit toelaat - Liesel Krause-Wiid
Geen pyn te erg en geen wond te diep nie - Suné-Chari Sutton
Uit: Vroue wat Glo-retreat 2021 met die tema Jy is gemaak vir méér
From the publisher's feed