Bertha gesels vanoggend met Donovan Weber van Coram Deo oor die hantering van druk en moeilike tye. Bertha gesels dan ook met Esmarel Potgieter van KOA Akademie oor hoe om ons kinders te help tydens eksamenstyd Vreugde & Joy
Bertha gesels vanoggend met Mariette Loubscher oor bitterheid. Die lewe gebeur, maar nie altyd soos ons gehoop het of voor gebid het nie en dit kan bitterheid veroorsaak. Dis tyd om ons gedagtes vas te vat! Vreugde & Joy
Bertha gesels vanoggend met Annetjie van Zyl van Tall Trees en EI Activator oor die persoonlikheidsprofiele en ons beperkings wat met ons persoonlikhede saamgaan Vreugde & Joy
Wat is die tipes mishandeling waarvoor mens moet uitkyk? Hannah de Kock van HdK counselling deel met Bertha wat sy ervaar in haar berading en bystand van mense wat mishandel word. Vreugde & Joy
1 hr 32 min
About Vreugde & Joy
From the publisher's feed
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.