Vreugde & Joy
Download on the App Store

Vreugde & Joy episodes

  • Wees stil...
    Bertha le Roux-Wahl gesels vanoggend met Salome Van Den Berg van "Be Still..." oor hoe om stil te raak met al die geraas om ons Vreugde & Joy
    1 hr 9 min
  • Hoekom lofprys ons?
    Vandag kuier die welbekende Retief Burger saam met Bertha in die ateljee om bietjie te kom vertel oor hoekom lofprys ons? Hy gaan ook lekker gesels oor die PRAISE SA konsert wat die 11de April by die Moreleta Kampus gaan plaasvind. Vreugde & Joy
    1 hr 3 min
  • Wat lê agter die hart van die Praise SA konsert?
    Bertha le Roux-Wahl gesels vandag heerlik met die organiseerder van die Praise SA konsert - Julita Kok - en hoor bietjie wat is die hart agter hierdie Praise SA konsert wat die 11de April 2025 by die Moreleta Kampus gaan plaasvind Vreugde & Joy
    1 hr 5 min
  • Tieners en hulle dinge
    Stefanie Minnaar kuier vandag in Vreugde/Joy en gesels oor tieners en hulle dinge. Sy vertel ook van haar nuwe boek, 'n A-Z ouerhandleiding en krisis hantering

    Charles van Onselen and Sanet Deysel talks to Dr. Thomas McCuddy of Families of Virtue and the work they are currently doing in South Africa Vreugde & Joy
    1 hr 33 min

About Vreugde & Joy

From the publisher's feed

Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.