Hoe kan jy verhoudings herstel op ñ nuwe manier? Mizane Pieterse van With Love From Your Therapists deel hoe ñ boks kan help op #VreugdeJoy Vreugde & Joy
Wat doen jy as jou geliefde vasgevang is in verslwaing se kloue? Rosie Kotze deel haar getuienis oor haar man se uitdaging met alkoholisme en haar boek "Pienk Pienker Pienkste - ñ storie van onbeskryflike genade" Rosie Kotze · Vreugde & Joy
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met "Wanneer die krieke stil word" se skrywer, Petro Kotze-Odendaal wat haar reis van vergifnis kom deel Vreugde & Joy
In vandag se program Vreugde/Joy gesels Bertha le Roux-Wahl met LInda Chuter van Lady Rose tydskrif. Hulle gesels oor die tema: ons wil self! soos ons kleuters en peuters sê, maar met God kan jy soveel meer bereik deur Sy genade. LInda deel ook haar getuienis Vreugde & Joy
Eggo jou verlede steeds in jou hede? Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Mariska Bakkers, skrywer van Healing her echo, oor hoe om die wonde van moederskap te genees Vreugde & Joy
1 hr 10 min
About Vreugde & Joy
From the publisher's feed
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.