Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.... more
FAQs about Vreugde & Joy:How many episodes does Vreugde & Joy have?The podcast currently has 174 episodes available.
October 16, 2025Wat doen jy as jy van die perd van die lewe afval? Dirk van Zyl Smit het vir ons raad.#VreugdeJoy Soms voel dit asof die lewe jou sommer afgegooi het, Dirk van Zyl Smit, skrywer van Opgeklim en weer gery deel saam met Erich Postumus en Bertha le Roux-Wahl hoekom hy hierdie boek geskryf het.#opgeklimenweergery #hope #radiokansel #radiopulpit #faith #God Opgeklim en weer gery · Vreugde & Joy...more1h 6minPlay
October 09, 2025Wat het die 22 Hebreeuse letters met jou geestesgesondheid te doen?#VreugeJoy Hoe help die Hebreeuse alfabet om jou senuweestelsel te herstel? Corinne Badenhorst van Hadassah olies en Lechi van Rooyen van The Return. Reset your nervous system. vertel ons meer. The Return site · Vreugde & Joy...more1h 5minPlay
September 25, 2025Stefanie Minnaar deel die geheime van die tiener brein.Eksamenstress? Matriek mal? Stefanie Minnaar van Ouer-tiener harmonie deel hoe jou brein en liggaam werk tydens eksamen Ouer Tiener Harmonie facebook groep · Vreugde & Joy...more1h 21minPlay
September 12, 2025Dwain van Rensburg deel sy getuienis oor 'n jaar van uitdaging op uitdaging.Wanneer die probleme voel asof dit sneeubal, wat is jou aksie? Dwain van Rensburg · Vreugde & Joy...more1h 6minPlay
September 10, 2025Monique Strydom van Matla A Bana deel die pad soverMonique Strydom van Matla A Bana deel die pad sover, 25 jaar vry en 23 jaar met MAB en wat het kouse met liefdadigheid te doen? Vreugde & Joy...more28minPlay
September 04, 2025Hoe kan jy verhoudings herstel op ñ nuwe manier?Hoe kan jy verhoudings herstel op ñ nuwe manier? Mizane Pieterse van With Love From Your Therapists deel hoe ñ boks kan help op #VreugdeJoy Vreugde & Joy...more47minPlay
August 28, 2025"Die dag toe ek nie meer wou leef nie" Rosie Kotze deel haar getuienis.Wat doen jy as jou geliefde vasgevang is in verslwaing se kloue? Rosie Kotze deel haar getuienis oor haar man se uitdaging met alkoholisme en haar boek "Pienk Pienker Pienkste - ñ storie van onbeskryflike genade" Rosie Kotze · Vreugde & Joy...more1h 6minPlay
August 13, 2025Kate Kekana from Thandanani shares more on the Super Sun Super Together projectKate Kekana from Thandanani shares more on the Super Sun Super Together project Vreugde & Joy...more10minPlay
July 30, 2025Hoe plant ons 'n muur van kerke?#VreugdeJoy Sedert 2000 bou Harvesters Ministries kerke dwars oor die wêreld, Francois Rauch vertel ons meer. Harvesters Ministries · Vreugde & Joy...more1h 10minPlay
July 17, 2025'n Reis van vergifnisBertha le Roux-Wahl gesels vandag met "Wanneer die krieke stil word" se skrywer, Petro Kotze-Odendaal wat haar reis van vergifnis kom deel Vreugde & Joy...more1h 8minPlay
FAQs about Vreugde & Joy:How many episodes does Vreugde & Joy have?The podcast currently has 174 episodes available.