Wel En Weë Van dkbk - Bykkans 23 Jaar Van Musiek ...

Wel En Weë Van dkbk - Bykkans 23 Jaar Van Musiek ...

By Dawid NelMusic
Download on the App Store

Wel En Weë Van dkbk - Bykkans 23 Jaar Van Musiek ... episodes

  • dkbk - Wat Se Naam Is Dit Tog En Waar Kom Dit Vandaan?

    Nouja, so deur die jare, meos ons baie oor die naam praat, is ons al gekomplimenteer, sowel as gevra: "Wat vir 'n naam is dit?" Baie moes ek al verduidelik, maar hierdie episode was vir my die lekkerste nog! Kom hoor dus bietjie waar dkbk aan sy eienaardige naam gekom het - dis 'n naam met 'n storie ...🤣🤣🤣

    18 min
  • dkbk - Meer Oor Onse Wel En Weë Deel 1

    So bietjie inligting vanuit die dkbk-kraal ... Sommer net 'n leker geselsie om meer oor onse wel en weë uit te vind. Dit was 'n geskiedkundige opname: Ons eerste video. Slefs meer: Die eerste video met 'n iMac kamera en 'n Zoom H1n opnemer ... Geniet hom!


    13 min

About Wel En Weë Van dkbk - Bykkans 23 Jaar Van Musiek ...

From the publisher's feed

Dawid en sy boesemvriend, Aidan, het in 2002 begin as 'n Afrikaanse musiekgroep, wat hulself gedoop het dkbk - of te wel - Die Kranksinnige Bok Kapaters! Soos die naam aandui, is hul musiek lekker-lag, komietlike stof ...