Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 630 episodes available.
May 24, 2024Wie is ek? 24 Mei 2024Wat is die redes hoekom sekere kinders altyd kwaad is? Is een van jou kinders dalk altyd kwaad vir die wêreld, en jy het al alles probeer? Hulle hou aan om vloermoere te gooi? Wat staan ouers te doen? Kom vind uit die moontlike redes en oplossings om gefrustreerde kinders te help....more22minPlay
May 17, 2024Wie is ek? 17 Mei 2024Werk jy om te lewe, of lewe jy om te werk? Wat is werksverslawing? Wat is die tekens? Hoe kan die probleem opgelos word sonder om werkloos te raak?...more22minPlay
May 10, 2024Wie is ek? 10 Mei 2024Die lewe neem sy loop met almal - almal ervaar terugslae, maar hoe staan jy weer op? Hoe effektief is jou veerkragtigheid? Het jy dit, of het jy geen veerkragtigheid nie? Leer hoe om jou veerkragtigheid te gebruik om die lewe te kan aanpak....more22minPlay
May 03, 2024Wie is ek? 3 Mei 2024Nie alle mense is sensitief vir hulle omgewing nie, maar onlangs het die menslike wetenskap individue geïdentifiseer wat hoogs sensitief vir hulle omgewing is. Wat is dit? Hoe weet iemand of hulle hoogs sensitief is, en hoe word die individu sowel geestelik as fisiek geaffekteer?...more22minPlay
April 26, 2024Wie is ek? 26 April 2024Die meeste van ons het roetines en strukture in plek om ons daaglikse lewe te vergemaklik. Maar wat as jy begin angstig raak wanneer hierdie roetines nie gevolg word nie, of die tyd wat dit in beslag neem, jou daaglikse lewe oorneem? Hoe weet jy jy het ‘n probleem? Ons vind meer uit oor gesonde en ongesonde obsessiewe gedrag....more23minPlay
April 19, 2024Wie is ek? 19 April 2024Kleptomanie is 'n onvermoë om die behoefte te onderdruk om items te steel wat geen persoonlike of finansiële waarde vir die persoon het nie. Dit verskil van gewone diefstal, wat gemotiveer word deur die waarde wat die gesteelde items vir die dief inhou....more22minPlay
April 12, 2024Wie is ek? 12 April 2024Almal van ons het al ‘n wit leuentjie vertel, maar sekere mense lieg aanhoudend oor alles. Wat is hulle doel? Om jou seer te maak, om hulleself te beskerm, of om jou te manupileer?...more23minPlay
April 05, 2024Wie is ek? 5 April 2024Wat is die verskil tussen ‘n introvert en ‘n ekstrovert? Hoekom is dit nodig om te verstaan? Watter verskil sal dit aan al jou verhoudings in jou lewe maak? Vind uit of jy ‘n introvert of ‘n ekstrovert is....more25minPlay
March 22, 2024Wie is ek? 22 Maart 2024Daar is min dinge so lekker as om verlief te wees. Alles voel helderder, mooier en meer opwindend. Maar wat as hierdie gevoel ‘n obsessie raak, en jy aanhoudend verhoudings agterlaat om oor en oor en oor hierdie euforie te ervaar? Ons vind meer uit oor liefdesverslawing....more24minPlay
March 15, 2024Wie is ek? 15 Maart 2024Hoë konflik kan verstaan word wanneer dit binne die huwelik plaasvind en lei tot egskeiding, maar wat gaan verkeerd as die konflik hoog bly en selfs aanhou, lank ná die egskeiding. Wat gebeur met die kinders?...more25minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 630 episodes available.