Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 595 episodes available.
July 07, 2023Wie is ek? 7 Julie 2023Watter langtermyneffek het dit op ‘n kind wat die ouerbed deel? Kom vind uit wat die kenners en navorsing hieroor sê....more24minPlay
June 30, 2023Wie is ek? 30 Junie 2023Hoe afhanklik is jy van jou selfoon, sosiale media en skootrekenaar? Is dit belangriker as jou familie en vriende, of selfs jouself? Kom vind uit watter prys jy betaal vir die tegnologie in jou lewe....more24minPlay
June 23, 2023Wie is ek? 23 Junie 2023Navorsing wys dat pa’s wat by hulle kinders betrokke is, ‘n groot verskil kan maak in die land se geslagsgeweldstatistiek. Wat maak ‘n pa se rol so belangrik? Hoekom sukkel pa’s om hierdie skoene vol te staan? Hoor hoe pa’s waarlik saak maak in Suid-Afrika se toekoms....more25minPlay
June 16, 2023Wie is ek? 16 Junie 2023Ons bespreek bi-polêre versteuring. Hoe verskil bi-polêr 1 en 2 van mekaar. Wat is die tekens, en hoe word dit behandel?...more24minPlay
June 09, 2023Wie is ek? 9 Junie 2023Ervaar jy jou werksomgewing as negatief, maar weet nie hoe om dit te verander nie, behalwe om van beroep te verander? Wat as daar meer opsies is?...more25minPlay
June 02, 2023Wie is ek? 2 Junie 2023Bepaal jou ouers se opvoeding wie jy vandag is? Is dit regverdig om jou ouers te blameer vir die issues wat jy vandag ervaar? Die antwoord sal jou dalk skok. Kom vind uit hoe wie jy vandag is, bepaal is deur jou ouers/opvoeders se gedrag....more25minPlay
May 26, 2023Wie is ek? 26 Mei 2023Daar word gereeld gesê dat jy jouself moet lief hê om geluk in die lewe te bereik. Is dit waar? Wat beteken selfliefde? Hoe lyk iemand wat hulle self lief het? Wanneer is dit narsisme?...more25minPlay
May 19, 2023Wie is ek? 19 Mei 2023‘n Onsekere toekoms kan baie spanning veroorsaak. Tans is ons vasgevang in die web van kunsmatige intelligensie, sonder om seker te wees wat die uitwerking sal wees op ons toekomstige beroepe, gesondheid en geestesgesonheid. Hoor hoekom hierdie belangrik is om dit nou al te begin bespreek....more25minPlay
May 12, 2023Wie is ek? 12 Mei 2023Vaskulêre demensie is die tweede mees gediagnoseerde vorm van demensie. Wat is die oorsake van hierdie dodelike siekte? Kan mens voorkomend leef? Wat is die tekens en die behandelingspad?...more25minPlay
May 05, 2023Wie is ek? 5 Mei 2023Lise Swart kyk na die outismespektrum en waar neurotipiese mense hulle verkeerd verstaan. Ons gee raad aan ouers en verduidelik hoe die neurotipiese wêreld sagter kan kyk na die neurodiverse wêreld....more25minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 595 episodes available.